Academic journal article Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies

Writing Takes Place in Wrestling the Self Down: Strategies of Reconciliation in Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Colour Never Comes on Its Own) by Antjie Krog/ Die Skryf Vind Plaas in Selfgeveg: Versoeningstrategiee in Kleur Kom Nooit Alleen Nie Deur Antjie Krog

Academic journal article Literator: Journal of Literary Criticism, comparative linguistics and literary studies

Writing Takes Place in Wrestling the Self Down: Strategies of Reconciliation in Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Colour Never Comes on Its Own) by Antjie Krog/ Die Skryf Vind Plaas in Selfgeveg: Versoeningstrategiee in Kleur Kom Nooit Alleen Nie Deur Antjie Krog

Article excerpt

Abstract

One of the central themes in "Kleur kom nooit alleen nie" (2000), a volume of poetry by Antjie Krog, is the reconciliation between people of different races and political orientations. Krog regards reconciliation through the medium of language and the poem as the task of the poet. In the volume under discussion these actions often take place within the liminal zone. The speaking "I" goes "underground" in the isolated space far from the centre, in order to consider ways in which people can co-exist in new, peaceful relationships. The destabilisation of textual stability by stressing the ambiguous meaning of words is a transgressive action, implying a rethinking of the meaning of words in order to aid reconciliation. Speaking abjection, the liminal action where traumatic events are made public in an attempt to reconcile with the past, is an important modus operandi in some of these poems. It therefore seems as if the liminal zone offers fertile space to the poet to think about and reconsider reconciliation and peaceful coexistence.

Opsomming

Een van die sentrale temas in Antjie Krog se bundel "Kleur kom nooit alleen nie" (2000) is die versoening tussen mense van verskillende rasse en politieke orientasies. Krog beskou dit as die opdrag van die digter om versoening deur middel van taal en die gedig tot stand te bring. In die bundel onder bespreking, vind hierdie handelinge dikwels binne liminale sones plaas. Die sprekende "ek" gaan "ondergronds" ten einde in die afgeslote ruimte ver van die sentrum maniere te bedink waarop mense in nuwe, vreedsame verhoudings kan saamleef. Die ondermyning van tekstuele stabiliteit deur die klemlegging op ambivalente woordbetekenis, is eweneens 'n grensoorskrydende handeling wat verruiming van woordbetekenis impliseer ten einde versoening te bevorder. Ook die liminale handeling waarin traumatiese gebeure openbaargemaak word in 'n poging om tot versoening met die verlede te kom, is 'n belangrike werkswyse in die bundel. Dit lyk dus asof die liminale sone vir die digter 'n vrugbare ruimte bied vir die bedink en herbedink van versoening en vreedsame naasbestaan.

1. Inleiding

In die siklus "sleepliedjies vir Ntombizene Atoo" uit die bundel Kleur kom nooit elleen nie word die vreeg geopper: "hoe bly ons den so verkeerd wees?" (Krog, 2000:81). Hierdie "verkeerd wees" en die hele kwessie van hoe die "verkeerd wees" reggestel kan word, vorm een van die sentrele motiewe in die bundel. Die problemetiek van hierdie lend word onder endere deur Oom Jekobus de Wet in "narretief van die perkboer" in ressemetaforiek uiteengesit:

   onder my bokke meek ek nooit apartheid nie
   my bokke is een
   dan is die seen van die Here deer
   meer as ek verdeeldheid meek
   is daer 'n einde (p. 23). (1)

Die gedig "tussen jou en my" verwoord die dilemma van elmel wet in hierdie lend versoening begeer na jerelenge (rasse)stryd:

   wat se 'n mens?
   wat de hel doen 'n mens
   met die drag ontkroonde gereemtes, oorsprong, skende en as
   (p. 38).

Die bundel word gekenmerk deur 'n deurlopende worsteling met die realiteite van hierdie land:

   wat doen 'n mens met die oue
   hoe word jy jouself tussen ander
   hoe word jy heel
   hoe word jy vrygemaak in begrip
   hoe maak jy goed
   hoe sny jy skoon (p. 43).

Uitsprake soos bostaande vestig die aandag op kulturele en rassespanning wat die geskiedenis van Suid-Afrika kenmerk. Hierdie uitsprake en kommentaar sou binne die groter raamwerk van die bundel beslis ook op die postapartheid Suid-Afrika betrekking kon he. Daar is die suggestie in die bundel dat geen bevredigende oplossings gevind sal word, sonder dat daar doelbewuste versoeningstrategiee aangele word nie. Die doel van hierdie artikel is om enkele van die strategiee te ontleed en as interpretasiesleutels vir die bundel te gebruik.

Omdat die digteres groot prominensie aan taal en skryf verleen, sal die klem val op maniere waarop sy deur middel van taal en spesifiek poesie versoening tussen die verskillende kulturele en rassegroepe in die postapartheid Suid-Afrika probeer beding. …

Search by... Author
Show... All Results Primary Sources Peer-reviewed

Oops!

An unknown error has occurred. Please click the button below to reload the page. If the problem persists, please try again in a little while.